Toepolef Tu-144

Toepolef Tu-144
Tipe Passasiersvliegtuig
Bemanning 3 vlieëniers
Eerste vlug 31 Desember 1968
Vervaardiger OKB Toepolef
Afmetings
Lengte 65,5 m
Vlerkspan 28,8 m
Hoogte 12,5 m
Vlerkoppervlak 438 m²
Massa en kapasiteit
Leë massa 85 000 kg
Maksimum opstygmassa 207 000 kg
Passasiers 120 passasiers
Kragbron
Enjins 4 Kuznetsov NK-144-enjins
Werkverrigting 196 kN in totaal
Snelheid
Kruissnelheid 2 125 km/h
Maksimum snelheid Mach 2,15 (omtrent 2 500 km/h)
Reikafstand 6 500 km
Vlieghoogte Maksimum 20 000 meter
Klimspoed 50 m/s (9 800 vt/min)

Die Toepolef Tu-144 was die eerste supersoniese passasiersvliegtuig ter wêreld, wat deur die Sowjet-Russiese vliegtuigvervaardiger Aleksei Andrejewitsj Toepolef ontwikkel is. Saam met die Concorde, wat gesamentlik deur die Verenigde Koninkryk en Frankryk ontwikkel is, is dit een van slegs twee supersoniese passasiersvliegtuie wat ooit vervaardig en in diens geneem is.


Developed by StudentB